So word dié Blog “Brokenness Binded Up” gebore.

Ons kan ‘n lewe van Oorwinning, in ons Volle potensiaal in Christus lei, ten spyte van ONS WONDE. “Brokenness is Binded Up in Christ !” Mag hierdie, die eerste en laaste blog wees waar “ek” en “my” gereeld voorkom.  Hierdie blog gaan oor Innerlike Skoonheid, en daar is net Eén wat aan hierdie kwalifikasie voldoen, dit …